Skop

There are no more performances of this production.

Add to Favourites

-
Theatre
Age Recommendation:

Sjaka S. Septembir se gedigte het – nes tequila – skop. Seks, liefde en die dood word belig wanneer digkuns, musiek en fisieke teater saam gesnoer word. Gertjie Besselsen (van Mr. Cat and the Jackle ) is die donker figuur aan die stuur van die musiek. Die kunstenares Isabelle Grobler bring haar visie na die verhoog en Sandra Temmingh swys dit alles saam in haar minimalistiese styl. Sjaka se astrante bekgeveg-digkuns, klets komedie en fisieke teater flonker donker saam in hierdie buitengewone produksie.

 

Have Your Say